Van Lusaka af ry ons vroeg na Suid-Luangwa. Dit is 'n hele dag se ry..9 ure op die Great East road met lekker padkos en vol koffiefles..ook maar goed, want langs die pad word muis-sosaties gretig aangebied vir verbygangers.
Ons eindbestemming is Wildlife Camp tussen die dorpie Mfuwe en die Suid-Luangwa nasionale park se ingang. Ons kampeer teen die Luangwa rivier met seekoeie wat snags snork en blaas.
No comments:
Post a Comment