Op ons 1e maand herdenking word ons langs die kabbelende Mwaleshi rivier wakker..ons het sowaar die eerste maand van getroud wees en presies 3 weke op die pad oorleef..phew!
Die 'Great North' pad neem ons na Kapishya hot spring verby Shiwa house, Britse
Die natuurlike warm bron tussen palms en bloekombome het 'n sandbodem waardeur die water teen 40 grade borrel.
Dis allermins ons mini-herdenking en die Kapishya lodge bedien 'n fancy Zambiese gereg, Nshima en beef stew, teen 'n aardige bedrag. Ons word ontnugter deur pap en vleis..en rol maar pap-balle met ons hande om die personeel te vermaak.
Stewart se mal-Afrika droom wat nou deur sy kleinkinders bestuur word.
No comments:
Post a Comment