Tuesday, 12 July 2016

Dag 1 - Oppad!

So is die NuweKriele uieindelik oppad..die uittog na wilde Afrika begin..

Ons los hartseer brak-oë agter geslote hekke met elkeen 'n bederf-hoef in die bek as trooskos.

Dit is 'n koue Wintersoggend in Pretoria met ons asems wat wolke maak soos ons bevele gee met die laaste inpak en natuurlik weer besef ons bagasie oortref die bakkie se kapasiteit!

Let the adventure begin..next stop Botswana!!


nuwekriele.blogspot.comnuwekriele.blogspot.com

2 comments: